Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterstroom
waterstroom [boodskap #148767] Wo., 23 Julie 2025 09:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waterstroom
Afbreking: wa•ter•stroom
Samestelling: water + stroom


Selfstandige naamwoord: waterstroom
Meervoud: waterstrome
Verkleinwoord: waterstroompie
Meervoud van verkleining: waterstroompie

Betekenis:
• Stromende water.

Gebruik:
• Daar langs die waterstroom by die wilgerboom eers ontmoet ek jou met jou oë blou. [FAK Sangbundel, 1979, lied 160]

Sinoniem:
• spruit
• stroompie
• watergang
• waterloop
• waterstraal
• waterval

Hiponiem:
• soetwaterstroom

Vertaling:
Engels: watercourse; stream of water
Nederlands: waterstroom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewenspad
Volgende onderwerp: doodsvrees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 14 15:11:15 UTC 2025