Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewenspad
lewenspad [boodskap #148766] Wo., 23 Julie 2025 07:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lewenspad
Afbreking: le•wens•pad
Samestelling: lewe + -ns- + pad


Selfstandige naamwoord: lewenspad
Meervoud: lewenspaaie
Verkleinwoord: lewenspaadjie
Meervoud van verkleining: lewenspaadjies

Betekenis:
• Die roete wat 'n mens deur die lewe volg (deur tyd en plek).

Gebruik:
• U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my lewenspad. [Psalms 119:105]

Sinoniem:
• bestaan
• lewensgang
• lewensloop
• lewenswandel
• lewensweg

Vertaling:
Engels: life's path
Nederlands: levenspad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongewerwel
Volgende onderwerp: waterstroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 12 01:02:29 UTC 2025