| grondlewend [boodskap #148764] |
Wo., 23 Julie 2025 07:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grondlewend
Afbreking: grond•le•wend
Samestelling: grond + lewe + -nd
Byvoeglike naamwoord: grondlewend
Attributief: grondlewende
Betekenis:
• Wat in of op die grond lewe (en nie in water, bome of in die lug nie).
Gebruik:
• Erdwurms, miere en spinnekoppe is grondlewende diere.
Vertaling:
Engels: soil-dwelling
Nederlands: bodembewonend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|