| doodsdal [boodskap #148758] |
Di., 22 Julie 2025 13:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doodsdal
Afbreking: doods•dal
Samestelling: dood + -s- + dal
Selfstandige naamwoord: doodsdal
Meervoud: doodsdale
Betekenis:
• 'n Dal/vallei van dood, meestal figuurlik, 'n gevaarlike en onherbergsame plek.
Gebruik:
• Al gaan ek in 'n doodsdal, ek sal geen onheil vrees nie, want U is met my, ja U vertroos my. [Die Here is my Herder]
Sinoniem:
• doodsvallei
Vertaling:
Engels: valley of death
Nederlands: dodendal, dodenvallei
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|