| alleenheid [boodskap #148756] |
Di., 22 Julie 2025 12:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alleenheid
Afbreking: al•leen•heid
Samestelling: alleen + -heid
Selfstandige naamwoord: alleenheid
Meervoud: alleenhede
Betekenis:
• Die toestand (of mate van) alleen wees.
Gebruik:
• Alleenheid is 'n verskriklike kruis om te dra.
Sinoniem:
• eensaamheid
• afsondering
• verlatenheid
Vertaling:
Engels: loneliness, solitude
Nederlands: alleenheid, eenzaamheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|