Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beryming
beryming [boodskap #148755] Di., 22 Julie 2025 12:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beryming
Afbreking: be•ry•ming
Samestelling: berym + -ing


Selfstandige naamwoord: beryming
Meervoud: beryminge, berymings
Verkleinwoord: beryminkie
Meervoud van verkleining: beryminkies

Betekenis:
• 'n Teks wat berym is; oorgeskryf is om soos 'n gedig of lied te klink.

Gebruik:
• Die psalmboek bevat talle berymings van Psalms uit die Bybel.

Hiponiem:
• psalmberyming

Vertaling:
Engels: putting into rhyme
Nederlands: berijming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weldadig
Volgende onderwerp: alleenheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 15 11:21:24 UTC 2025