Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beweegbaar
beweegbaar [boodskap #148752] Di., 22 Julie 2025 11:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beweegbaar
Afbreking: be•weeg•baar
Samestelling: beweeg + -baar


Byvoeglike naamwoord: beweegbaar
Attributief: beweegbare

Betekenis:
• Wat (maklik) beweeg of verplaas kan word.

Gebruik:
• Vir 'n voertuig van die grootte, is die motor nogal beweegbaar.

Sinoniem:
• mobiel
• verplaasbaar
• verskuifbaar
• vervoerbaar

Antoniem:
• onbeweegbaar

Afgelei:
• beweegbaarheid

Vertaling:
Engels: movable, mobile, flexible
Nederlands: beweegbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gekrom
Volgende onderwerp: weldadig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 15 17:08:23 UTC 2025