Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gekrom
gekrom [boodskap #148751] Di., 22 Julie 2025 11:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gekrom
Afbreking: ge•krom
Samestelling: ge- + krom


Byvoeglike naamwoord: gekrom, gekromd
Attributief: gekromde

Betekenis:
• Wat gebuig is (nie reguit nie).

Gebruik:
• Die lens is na binne toe gekrom.

Sinoniem:
• geboë
• geboggel
• gebuig
• gebult
• gewelf

Antoniem:
• reguit

Vertaling:
Engels: bowed, warped, curved, bent
Nederlands: gekromd

Nota:
• Voltooide deelwoord van krom.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gerond
Volgende onderwerp: beweegbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 15:20:38 UTC 2025