| spinagtig [boodskap #148749] |
Di., 22 Julie 2025 10:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spinagtig
Afbreking: spin•ag•tig
Samestelling: spin + -agtig
Byvoeglike naamwoord: spinagtig
Attributief: spinagtige
Betekenis:
• Wat soos 'n spinnekop lyk, of die eienskappe van 'n spinnekop het.
Gebruik:
• Was sal jy doen as intelligente, spinagtige moordmasjiene op die aarde land?
Sinoniem:
• spinnekopagtig
Afgelei:
• spinagtiges
Vertaling:
Engels: arachnoid
Nederlands: spinachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|