Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oranjegeel
oranjegeel [boodskap #148748] Di., 22 Julie 2025 09:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oranjegeel
Afbreking: o•ran•je•geel
Samestelling: oranje + geel


Byvoeglike naamwoord: oranjegeel
Attributief: oranjegeel

Betekenis:
• Met 'n kleur tussen oranje en geel.

Gebruik:
• Die grootbrulpadda het 'n olyfgroen lyf en 'n oranjegeel pens.

Sinoniem:
• lemoengeel

Vertaling:
Engels: orange-yellow
Nederlands: oranjegeel


Selfstandige naamwoord: oranjegeel
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Kleur tussen oranje en geel.

Gebruik:
Oranjegeel pas nie by jou nie!

Vertaling:
Engels: orange-yellow
Nederlands: oranjegeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: olyfgroen
Volgende onderwerp: spinagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 12 01:14:36 UTC 2025