Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skeerbekmuis
skeerbekmuis [boodskap #148744] Di., 22 Julie 2025 06:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skeerbekmuis.
'n Skeerbekmuis.
skeerbekmuis
Afbreking: skeer•bek•muis
Samestelling: skeer + bek + muis


Selfstandige naamwoord: skeerbekmuis
Meervoud: skeerbekmuise
Verkleinwoord: skeerbekmuisie
Meervoud van verkleining: skeerbekmuisies

Betekenis:
• Klein soogdier wat soos 'n muis lyk, maar nie 'n knaagdier is nie, familie Soricidae.

Gebruik:
• Die skeerbekmuis is nuttig vir boere omdat hulle skadelike insekte onder beheer te hou.

Hiponiem:
• rooiskeerbek

Vertaling:
Engels: shrew
Nederlands: spitsmuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitvoerhawe
Volgende onderwerp: boeket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 14 23:00:50 UTC 2025