Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erflating
erflating [boodskap #148741] Ma., 21 Julie 2025 19:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
erflating
Afbreking: erf•la•ting
Samestelling: erf + laat + -ing


Selfstandige naamwoord: erflating
Meervoud: erflatinge, erflatings
Verkleinwoord: erflatinkie
Meervoud van verkleining: erflatinkies

Betekenis:
• Die besittings wat iemand vir ander nalaat, of wat iemand geërf net.

Gebruik:
• Sy het 'n groot erflating van haar oupa ontvang.

Sinoniem:
• bemaking
• boedel
• erfenis
• erfgoed
• erfporsie
• legaat
• nalatenskap

Verwant:
• erflater

Vertaling:
Engels: inheritance
Nederlands: erflating

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: obskuur
Volgende onderwerp: voorsitterskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 22:32:53 UTC 2025