Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leerboek
leerboek [boodskap #148739] Ma., 21 Julie 2025 18:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leerboek
Afbreking: leer•boek
Samestelling: leer + boek


Selfstandige naamwoord: leerboek
Meervoud: leerboeke
Verkleinwoord: leerboekie
Meervoud van verkleining: leerboekies

Betekenis:
• 'n Boek waaruit 'n mens leer.

Gebruik:
• Hierdie leerboekie help voorskoolse kinders om die basiese woorde onder die knie te kry.

Sinoniem:
• handboek
• lesboek
• skoolboek
• studieboek

Antoniem:
• leesboek

Afgelei:
• leerboekskrywer

Vertaling:
Engels: textbook
Nederlands: leerboek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: loes
Volgende onderwerp: obskuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 15 10:59:21 UTC 2025