| loops [boodskap #148736] |
Ma., 21 Julie 2025 08:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
loops
Afbreking: loops
Byvoeglike naamwoord: loops
Attributief: loopse
Betekenis:
• Wat wil paar.
Gebruik:
• Julle moet die teef regmaak voordat sy loops raak.
Sinoniem:
• bronstig
• hitsig
• jags
• katools
• ketools
• spuls
• wellustig
Afgelei:
• loopsheid
Vertaling:
Engels: in heat
Nederlands: loops
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|