Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verleier
verleier [boodskap #148735] Ma., 21 Julie 2025 08:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verleier
Afbreking: ver•lei•er
Samestelling: verlei + -er


Selfstandige naamwoord: verleier
Meervoud: verleiers
Verkleinwoord: verleiertjie
Meervoud van verkleining: verleiertjies

Betekenis:
• Iets of iemand wat verlei (op die verkeerde pad lei).

Gebruik:
• Want baie verleiers het in die wêreld ingekom. [2 Johannes 1:7]

Wisselvorm:
• verleider

Sinoniem:
• bekoorder
• misleier
• uitlokker
• verlokker

Antoniem:
• verleidster

Hiponiem:
• aartsverleier

Vertaling:
Engels: seducer, deceiver
Nederlands: verleider

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verlyer
Volgende onderwerp: loops
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 19:02:56 UTC 2025