| oorbekend [boodskap #148732] |
So., 20 Julie 2025 19:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorbekend
Afbreking: oor•be•kend
Samestelling: oor + bekend
Byvoeglike naamwoord: oorbekend
Attributief: oorbekende
Betekenis:
• Wat heeltemal te bekend (en dalk al afgesaag) is.
Gebruik:
• Ek kyk na die skildery wat vir my oorbekend is en sien skielik iets wat ek nog nooit raakgesien het nie.
Sinoniem:
• beroemd
• berug
• vermaard
• vernaam
• welbekend
Antoniem:
• onbekend
Afgelei:
• oorbekendheid
Vertaling:
Engels: too well known, notorious
Nederlands: overbekend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|