| plantetend [boodskap #148728] |
So., 20 Julie 2025 12:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plantetend
Afbreking: plant•e•tend
Samestelling: plant + eet + -end
Byvoeglike naamwoord: plantetend
Attributief: plantetende
Betekenis:
• Wat graag plante eet, of van plante afhanklik is vir voeding.
Gebruik:
• Kameelperde, koedoes, olifante, skape, en skilpaaie is plantetend.
Sinoniem:
• herbivories
• vegetaries
Antoniem:
• vleisetend
Afgelei:
• planteter
Verwant:
• allesetend
Vertaling:
Engels: plant-eating, herbivorous
Nederlands: plantenetend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|