| vleiseter [boodskap #148726] |
So., 20 Julie 2025 12:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vleiseter
Afbreking: vleis•e•ter
Samestelling: vleis + eet + -er
Selfstandige naamwoord: vleiseter
Meervoud: vleiseters
Verkleinwoord: vleisetertjie
Meervoud van verkleining: vleisetertjies
Betekenis:
• 'n Mens wat (baie) vleis eet.
• 'n Dier wat vlies vreet.
Gebruik:
• Hy is 'n vleiseter en hou van biltong en braaivleis.
• Arende, haaie, leeus, luiperds en wolwe is vleiseters.
Sinoniem:
• karnivoor
• vleisvreter
Antoniem:
• planteter
• vegetariër
Afgelei:
• vleisetend
Vertaling:
Engels: meat eater, carnivore
Nederlands: vleeseter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|