Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reïnkarneer
reïnkarneer [boodskap #148722] So., 20 Julie 2025 10:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reïnkarneer
Afbreking: re•ïn•kar•neer
Samestelling: re- + inkarneer


Werkwoord: reïnkarneer
Verlede tyd: het gereïnkarneer

Betekenis:
• Om ná die dood in 'n nuwe liggaam gebore te word.

Gebruik:
• As jy 'n goeie lewe gely het kan jy dalk net weer as 'n mens gereïnkarneer word.

Vertaling:
Engels: to reincarnate
Nederlands: reïncarneren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reïnkarnasie
Volgende onderwerp: meeslepend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 09 00:12:19 UTC 2026