| reïnkarnasie [boodskap #148721] |
So., 20 Julie 2025 09:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reïnkarnasie
Afbreking: re•ïn•kar•na•sie
Samestelling: reïnkarneer + -asie
Selfstandige naamwoord: reïnkarnasie
Meervoud: reïnkarnasies
Betekenis:
• Die geloof dat die siel of gees ná die dood weer in 'n nuwe liggaam gebore sal word.
Gebruik:
• Hindoes en Boeddhiste glo sterk in reïnkarnasie.
Sinoniem:
• wedergeboorte
• wedervleeswording
Vertaling:
Engels: reincarnation
Nederlands: reïncarnatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|