| nonaan [boodskap #148717] |
So., 20 Julie 2025 07:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nonaan
Afbreking: no•naan
Selfstandige naamwoord: nonaan
Meervoud: nonane
Betekenis:
• 'n Versadigde koolwaterstof met formule C9H20.
Gebruik:
• Nonaan word as brandstof (o.a. vliegtuigbrandstof) en oplosmiddel gebruik.
Hiperoniem:
• alkaan
Hiponiem:
• asabisiklononaan
• siklononaan
Vertaling:
Engels: nonane
Nederlands: nonaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|