Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Afrikaanssprekende
Afrikaanssprekende [boodskap #148710] Sa., 19 Julie 2025 17:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Afrikaanssprekende
Afbreking: A•fri•kaans•spre•ken•de
Samestelling: Afrikaanssprekend + -e


Selfstandige naamwoord: Afrikaanssprekende
Meervoud: Afrikaanssprekendes

Betekenis:
• 'n Persoon wat Afrikaans praat.

Gebruik:
• Daar is ongeveer 7,11 miljoen Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika.

Vertaling:
Engels: Afrikaans speaker
Nederlands: Afrikaanstalige


Byvoeglike naamwoord: Afrikaanssprekend
Attributief: Afrikaanssprekende

Betekenis:
• Attributiewe vorm van Afrikaanssprekend: Wat Afrikaans praat.

Gebruik:
• Ons woon in 'n Afrikaanssprekende gemeenskap.

Engels: Afrikaans speaking
Nederlands: Afrikaanstalige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vraer
Volgende onderwerp: branding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 23:09:43 UTC 2026