Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vraer
vraer [boodskap #148709] Sa., 19 Julie 2025 16:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vraer
Afbreking: vra•er
Samestelling: vra + -er


Selfstandige naamwoord: vraer
Meervoud: vraers
Verkleinwoord: vraertjie
Meervoud van verkleining: vraertjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n vraag vra, of vir iets vra.

Gebruik:
• Die vraer vra nog 'n vraag, maar wie sal al sy vrae beantwoord?

Sinoniem:
• aansoeker
• eiser
• vernemer
• versoeker
• vraagsteller
• vraesteller

Hiponiem:
• aanvraer
• navraer
• ondervraer
• vasvraer

Afgelei:
• vraerig
• vraery

Vertaling:
Engels: questioner
Nederlands: vrager

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: borsvoeding
Volgende onderwerp: Afrikaanssprekende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 18:10:24 UTC 2025