Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kolostrum
kolostrum [boodskap #148706] Sa., 19 Julie 2025 10:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24294
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kolostrum
Afbreking: ko•los•trum


Selfstandige naamwoord: kolostrum
Meervoud:

Betekenis:
• Die eerste, gelerige moedersmelk wat na geboorte afgeskei word.

Gebruik:
• Die kolostrum is besonder voedsaam omdat dit meer proteïen, veral antiliggame, minder vet en minder suiker as gewone melk bevat.

Sinoniem:
• bies
• biesmelk
• voormelk

Vertaling:
Engels: colostrum
Nederlands: colostrum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saampers
Volgende onderwerp: moedersmelk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 14 05:35:19 UTC 2026