Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saampers
saampers [boodskap #148705] Sa., 19 Julie 2025 10:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
saampers
Afbreking: saam•pers
Samestelling: saam + pers


Werkwoord: pers saam, saampers
Verlede tyd: het saamgepers

Betekenis:
• Om onder druk te verdig.

Gebruik:
• Die masjien pers die wol saam.
• Die katoen word in bale saamgepers.

Sinoniem:
• kompakteer
• platdruk
• saamdruk
• vasdruk
• vastrap

Afgelei:
• saampersbaar
• saampersend
• saampersing

Vertaling:
Engels: to squeeze together, compact, compress
Nederlands: samenpersen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: butaan
Volgende onderwerp: kolostrum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 06:20:20 UTC 2025