| vervoerbaar [boodskap #148703] |
Sa., 19 Julie 2025 09:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24307 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vervoerbaar
Afbreking: ver•voer•baar
Samestelling: vervoer + -baar
Byvoeglike naamwoord: vervoerbaar
Vergrotende trap: vervoerbaarder
Oortreffende trap: vervoerbaarste
Attributief: vervoerbare
Betekenis:
• Wat (redelik maklik) vervoer kan word.
Gebruik:
• Propaan is 'n gas wat tot 'n vervoerbare vloeistof saamgepers kan word.
Sinoniem:
• beweegbaar
• mobiel
• roerend
• transporteerbaar
• verplaasbaar
Antoniem:
• onvervoerbaar
Afgelei:
• vervoerbaarheid
Vertaling:
Engels: transportable
Nederlands: vervoerbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|