| tolueen [boodskap #148697] |
Sa., 19 Julie 2025 07:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tolueen
Afbreking: to•lu•een
Selfstandige naamwoord: tolueen
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Vlugtige, aromatiese koolwaterstof, formule C6H5CH3.
Gebruik:
• Tolueen is 'n sterk oplosmiddel en word algemeen gebruik in die vervaardiging van verf, verdunner, gom, naellak en rubber.
Sinoniem:
• metielbenseen
Hiperoniem:
• koolwaterstof
Vertaling:
Engels: toluene, methylbenzene
Nederlands: tolueen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|