Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wynglas
wynglas [boodskap #148693] Sa., 19 Julie 2025 07:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Wynglas met rooiwyn.
'n Wynglas met rooiwyn.
wynglas
Afbreking: wyn•glas
Samestelling: wyn + glas


Selfstandige naamwoord: wynglas
Meervoud: wynglase
Verkleinwoord: wynglasie
Meervoud van verkleining: wynglasies

Betekenis:
• 'n Glas waaruit wyn gedrink word.

Gebruik:
• Moenie skaam wees nie, gooi die wynglase goed vol.

Hiperoniem:
• glas

Verwant:
• wynkelkie
• wynbeker

Vertaling:
Engels: wine glass
Nederlands: wijnglas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skinkkuil
Volgende onderwerp: alkaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 05:59:21 UTC 2025