| doegong [boodskap #148690] |
Sa., 19 Julie 2025 06:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Doegongs
doegong
Afbreking: doe•gong
Selfstandige naamwoord: doegong
Meervoud: doegongs
Betekenis:
• 'n Seesoogdier wat seegras in vlak waters vreet, verwant aan die manatees, Dugong dugon.
Gebruik:
• Die doegong word 2,5 tot 3 meter lank en weeg tot 400 kg.
Sinoniem:
• doejong
• Indiese seekoei
Vertaling:
Engels: dugong
Nederlands: doejong
Nota:
• Van Maleis duyung, "meermin" of "dame van die see".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|