Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rapport online?
Rapport online? [boodskap #14702] Vr, 15 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Marc Kloosterman  is tans af-lyn  Marc Kloosterman
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hallo,

Ek soek die koerant "Rapport" op die Internet. (ek ga verder in Nederlands
omdat ek Nederlander is). Vroeger had 'www.naspers.co.za' een site, maar
die wordt niet meer ge-update. Is Rapport verhuisd?

Groeten,
Marc

(ik was in 1995 in SA --Richardsbaai-- en dat was "BAIE heerlik"! :-)
Re: Rapport online? [boodskap #14703 is 'n antwoord op boodskap #14702] Vr, 15 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sprynet  is tans af-lyn  Sprynet
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Marc Kloosterman wrote in message ...
> Hallo,
>
> Ek soek die koerant "Rapport" op die Internet. (ek ga verder in Nederlands
> omdat ek Nederlander is). Vroeger had 'www.naspers.co.za' een site, maar
> die wordt niet meer ge-update. Is Rapport verhuisd?

Ek self sal graag wil weet. Ek poog al meer as 'n jaar lank om Rapport te
vind, en elke keer as ek 'n skakel vind na Rapport, eindig ek in 'n
doodloopstraat.

Groetnis
Julie
http://www.oocities.org/Heartland/Ranch/6308
Re: Rapport online? [boodskap #14767 is 'n antwoord op boodskap #14702] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Nee wat,

Daai voorblad is amper een jaar oud. Dit lyk of die Nasionale Pers
Rapport gelos het.

Jennifer

Johan N Potgieter wrote:

> On 15 May 1998 19:08:35 GMT, "Marc Kloosterman"
> wrote:
>
>> Hallo,
>>
>> Ek soek die koerant "Rapport" op die Internet.
>
> Soek by
> http://www.naspers.com/rapport/
>
> Ek het hom nou net daar gekry. Ek het hom nou nie afgelaai na adobe
> acroreader toe nie - sal netnou probeer.
Re: Rapport online? [boodskap #14768 is 'n antwoord op boodskap #14702] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Nee wat,

Daai voorblad is amper een jaar oud. Dit lyk of die Nasionale Pers
Rapport gelos het.

Jennifer

Johan N Potgieter wrote:

> On 15 May 1998 19:08:35 GMT, "Marc Kloosterman"
> wrote:
>
>> Hallo,
>>
>> Ek soek die koerant "Rapport" op die Internet.
>
> Soek by
> http://www.naspers.com/rapport/
>
> Ek het hom nou net daar gekry. Ek het hom nou nie afgelaai na adobe
> acroreader toe nie - sal netnou probeer.
Re: Rapport online? [boodskap #14769 is 'n antwoord op boodskap #14702] Sa, 16 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Nee wat,

Daai voorblad is amper een jaar oud. Dit lyk of die Nasionale Pers
Rapport gelos het.

Jennifer

Johan N Potgieter wrote:

> On 15 May 1998 19:08:35 GMT, "Marc Kloosterman"
> wrote:
>
>> Hallo,
>>
>> Ek soek die koerant "Rapport" op die Internet.
>
> Soek by
> http://www.naspers.com/rapport/
>
> Ek het hom nou net daar gekry. Ek het hom nou nie afgelaai na adobe
> acroreader toe nie - sal netnou probeer.
Re: Rapport online? [boodskap #14834 is 'n antwoord op boodskap #14702] So, 17 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 15 May 1998 19:08:35 GMT, "Marc Kloosterman" wrote:

> Hallo,
>
> Ek soek die koerant "Rapport" op die Internet.

Soek by
http://www.naspers.com/rapport/

Ek het hom nou net daar gekry. Ek het hom nou nie afgelaai na adobe
acroreader toe nie - sal netnou probeer.
Re: Rapport online? [boodskap #14867 is 'n antwoord op boodskap #14702] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 May 1998 23:51:47 -0700, "Jennifer L. Logan"
wrote:

> Nee wat,
>
> Daai voorblad is amper een jaar oud. Dit lyk of die Nasionale Pers
> Rapport gelos het.

Ek glo jou - ek glo jou - ek glo jou !!! !!! !!!

Sorry, ek het nie gekyk nat die afgelaaide bladsy self nie.

Dis maar "sad" - het een van julle al vir naspers ge-e-mail???
Re: Rapport online? [boodskap #14868 is 'n antwoord op boodskap #14702] Ma, 18 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
> Ek glo jou - ek glo jou - ek glo jou !!! !!! !!!

Ek is jammer maar my nuusleser wil toe nie bevestig dat die kontribusie
dan ook werkelik uitgaan... By die derde keer het my rekenaar in duië
gestort... :( Ek vra mooi om verskoning, asseblief.

Jennifer
Re: Rapport online? [boodskap #14896 is 'n antwoord op boodskap #14702] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 May 1998 07:37:49 -0700, "Jennifer L. Logan"
wrote:

>
>
>
>
>> Ek glo jou - ek glo jou - ek glo jou !!! !!! !!!
>
> Ek is jammer maar my nuusleser wil toe nie bevestig dat die kontribusie
> dan ook werkelik uitgaan... By die derde keer het my rekenaar in dui�
> gestort... :( Ek vra mooi om verskoning, asseblief.
>
> Jennifer
>
Geen verskoning nodig nie - dit was tong-in-die-kies-reaksie!
Re: Rapport online? [boodskap #14947 is 'n antwoord op boodskap #14702] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marc Kloosterman  is tans af-lyn  Marc Kloosterman
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
> Daai voorblad is amper een jaar oud. Dit lyk of die Nasionale Pers
> Rapport gelos het.

Ook op www.naspoers.co.za/rapport staat een oude versie. Volgens
http://www.naspers.co.za/naspers/koeranta.html is Naspers nog slechts 50%
in handen van Naspers. Misschien dat dat de oorzaak is?

(en op z'n afrikaans nu)

Baie jammer dat die koerant Beeld op die internet in Engels is: in 1995 het
ek die koerant nog in Afrikaans gelees... :-(

Groete
Marc
Re: Rapport online? [boodskap #14999 is 'n antwoord op boodskap #14702] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Die Burger is wel online in Afrikaans:

www.naspers.co.za/dieburger

Robert.

Marc Kloosterman heeft geschreven in bericht
...
>> Daai voorblad is amper een jaar oud. Dit lyk of die Nasionale Pers
>> Rapport gelos het.
>
> Ook op www.naspoers.co.za/rapport staat een oude versie. Volgens
> http://www.naspers.co.za/naspers/koeranta.html is Naspers nog slechts 50%
> in handen van Naspers. Misschien dat dat de oorzaak is?
>
> (en op z'n afrikaans nu)
>
> Baie jammer dat die koerant Beeld op die internet in Engels is: in 1995 het
> ek die koerant nog in Afrikaans gelees... :-(
>
> Groete
> Marc
Vorige onderwerp: Die onwaarskynlike held
Volgende onderwerp: Kan iemand my help? Ja
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 21:24:00 MGT 2024