Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opja
opja [boodskap #148678] Vr., 18 Julie 2025 06:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opja
Afbreking: op•ja
Samestelling: op + ja(aag)


Werkwoord: ja op, opja
Verlede tyd: het opgeja

Betekenis:
• Om hoër/boontoe te jaag.

Gebruik:
• Die hond ja 'n haas in die veld op.
• Die medisyne sal jou bloeddruk opja.
• Die hoë petrolprys het die kospryse opgeja.

Wisselvorm:
• opjaag

Vertaling:
Engels: to chase up, drive up
Nederlands: opjagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aftree-oord
Volgende onderwerp: fietsren
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 05:52:12 UTC 2025