| aftree-oord [boodskap #148677] |
Do., 17 Julie 2025 19:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aftree-oord
Afbreking: af•tree-oord
Samestelling: aftree + oord
Selfstandige naamwoord: aftree-oord
Meervoud: aftree-oorde
Verkleinwoord: aftree-oordjie
Meervoud van verkleining: aftree-oordjies
Betekenis:
• 'n Oord (behuisingskompleks) vir afgetrede persone, dikwels met mediese en ander dienste.
Gebruik:
• Ek beplan om ná my aftrede in 'n aftree-oord in een of ander pragtige kusdorpie te gaan woon.
Wisselvorm:
• aftreeoord
Sinoniem:
• ouetehuis
Vertaling:
Engels: retirement village
Nederlands: seniorenpark, pensioenresort, bejaardentehuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|