Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skranderheid
skranderheid [boodskap #148672] Do., 17 Julie 2025 09:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skranderheid
Afbreking: skran•der•heid
Samestelling: skrander + -heid


Selfstandige naamwoord: skranderheid
Meervoud: skranderhede

Betekenis:
• Die toestand of mate van skrander (slim en intelligent) wees.

Gebruik:
• Die kind se skranderheid het my verstom.

Sinoniem:
• genialiteit
• intelligensie
• skerpsinnigheid
• slimheid
• uitgeslapenheid
• veelsydigheid
• vernuftigheid
• verstand
• wysheid

Vertaling:
Engels: smartness, cleverness, brightness
Nederlands: schranderheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: intimiderend
Volgende onderwerp: prestigeryk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 05:52:46 UTC 2025