Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » litiumbattery
litiumbattery [boodskap #148668] Do., 17 Julie 2025 08:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24234
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
litiumbattery
Afbreking: li•ti•um•bat•tevry
Samestelling: litium + battery


Selfstandige naamwoord: litiumbattery
Meervoud: litiumbatterye

Betekenis:
• 'n Battery met litium as belangrikste komponent, tegnies gesproke, die soort wat nie herlaai kan word nie.

Gebruik:
• Hoewel litiumbatterye duurder is, hou sit aansienlik langer as gewone batterye.

Verwant:
• litiumioonbattery (die herlaaibare soort)

Vertaling:
Engels: lithium battery
Nederlands: lithiumbatterij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loodsuurbattery
Volgende onderwerp: litiumioonbattery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 16:48:13 UTC 2025