Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loodsuurbattery
loodsuurbattery [boodskap #148667] Do., 17 Julie 2025 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
loodsuurbattery
Afbreking: lood•suur•bat•te•ry
Samestelling: lood + suur + battery


Selfstandige naamwoord: loodsuurbattery
Meervoud: loodsuurbatterye

Betekenis:
• 'n Battery met plate van lood (Pb) in 'n elektroliet van swaelsuur (H2SO4) en water.

Gebruik:
• Hoewel loodsuurbatterye goedkoper is as litiumioonbatterye, hou dit nie so lank nie.

Vertaling:
Engels: lead-acid battery
Nederlands: loodzuuraccu

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fosfaatryk
Volgende onderwerp: litiumbattery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 05:52:26 UTC 2025