| fosfaatryk [boodskap #148666] |
Do., 17 Julie 2025 08:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fosfaatryk
Afbreking: fos•faat•ryk
Samestelling: fosfaat + ryk
Byvoeglike naamwoord: fosfaatryk
Attributief: fosfaatryke
Betekenis:
• Wat voldoende fosfaat bevat.
Gebruik:
• As die grond fosfaatryk is, is dit nie nodig om addisionele lek vir die vee uit te sit nie.
antoniem:
• fosfaatarm
Vertaling:
Engels: phosphate-rich
Nederlands: fosfaatrijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|