| fosfaatarm [boodskap #148665] |
Do., 17 Julie 2025 08:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fosfaatarm
Afbreking: fos•faat•arm
Samestelling: fosfaat + arm
Byvoeglike naamwoord: fosfaatarm
Attributief: fosfaatarme
Betekenis:
• Wat arm is aan fosfaat. Met te min fosfaat.
Gebruik:
• Suid-Afrika is 'n fosfaatarm land. Vee wat die fosfaatarm weidings bewei, het addisionele fosfaat nodig.
Antoniem:
• fosfaatryk
Vertaling:
Engels: low in phosphate, phosphate poor
Nederlands: laag in fosfaat, fosfaatarm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|