Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stase
stase [boodskap #148661] Wo., 16 Julie 2025 18:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24176
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stase
Afbreking: sta•se


Selfstandige naamwoord: stase
Meervoud:

Betekenis:
• (medies) Toestand waarby die normale vloei van bloed of ander liggaamsvloeistowwe stop.
• (wetenskapfiksie) 'n Soort hiperslaap waartydens geen veroudering plaasvind nie.

Gebruik:
Stase kan intree wanneer 'n bloedvat deur trauma, chirurgie of infeksie beskadig word.
• Dit kan jare neem om 'n nuwe planeet te bereik, waartydens die mense in die ruimtetuig in stase gehou word.

Sinoniem:
• stilstand
• stuwing

Hiponiem:
• hipostase

Vertaling:
Engels: stasis
Nederlands: stase

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbysterd
Volgende onderwerp: fosfaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 10:03:34 UTC 2025