Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorlaaste
voorlaaste [boodskap #148659] Wo., 16 Julie 2025 15:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorlaaste
Afbreking: voor•laas•te
Samestelling: voor + laaste


Byvoeglike naamwoord: voorlaaste
Attributief: voorlaaste

Betekenis:
• Op een na die laatste. Wie of wat net voor die heel laatste kom.

Gebruik:
• November is die voorlaaste maand van die jaar.

Vertaling:
Engels: second-last, last but one
Nederlands: voorlaatst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Amerikaans
Volgende onderwerp: verbysterd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 05:52:22 UTC 2025