| Amerikaans [boodskap #148658] |
Wo., 16 Julie 2025 15:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Amerikaans
Afbreking: Ame•ri•kaans
Byvoeglike naamwoord: Amerikaans
Attributief: Amerikaanse
Betekenis:
• Van of met betrekking tot die Verenigde State van Amerika. Betreffende of komende van Amerika.
Gebruik:
• Is u Engels of Amerikaans?
Hiponiem:
• Afro-Amerikaans
• Anglo-Amerikaans
• Noord-Amerikaans
• Sentraal-Amerikaans
• Suid-Amerikaans
Afgelei:
• Amerikaansheid
• Amerikaner
• amerikanisasie
• amerikaniseer
• amerikanisme
• veramerikaans
Afkorting:
• Amer.
Vertaling:
Engels: American
Nederlands: Amerikaans
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|