Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » respektabel
respektabel [boodskap #148653] Wo., 16 Julie 2025 13:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
respektabel
Afbreking: re•spek•ta•bel


Byvoeglike naamwoord: respektabel
Vergrotende trap: respektabeler
Oortreffende trap: respektabelste
Attributief: respektabele
Partitief: respektabels

Betekenis:
• Wat eerbied en respek afdwing.

Gebruik:
• Sy het haarself so respektabel moontlik probeer maak vir die dominee se besoek.

Sinoniem:
• agtingswaardig
• eerbiedwaardig
• eerbiedwekkend
• indrukwekkend
• gerespekteerd
• skaflik
• waardig

Vertaling:
Engels: respectable
Nederlands: respectabel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prikkelend
Volgende onderwerp: semanties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 14:40:23 UTC 2025