Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opgeskote
opgeskote [boodskap #148651] Wo., 16 Julie 2025 12:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opgeskote
Afbreking: op•ge•sko•te


Byvoeglike naamwoord: opgeskote
Attributief: opgeskote

Betekenis:
• Wat al lank en amper volwasse is.

Gebruik:
• Die pa's en hulle opgeskote seuns is vroegoggend al viswaters toe.

Sinoniem:
• groot
• halfwas
• opgegroei
• opgepiepte
• volgroeid

Vertaling:
Engels: grown up, adolescent
Nederlands: opgeschoten

Nota:
• Voltooide deelwoord van opskiet.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbetrokke
Volgende onderwerp: prikkelend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 00:51:14 UTC 2025