Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbetrokke
onbetrokke [boodskap #148650] Wo., 16 Julie 2025 10:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbetrokke
Afbreking: on•be•trok•ke
Samestelling: on- + betrokke


Byvoeglike naamwoord: onbetrokke
Attributief: onbetrokke

Betekenis:
• Wat nie betrokke is nie.

Gebruik:
• Die gemeente probeer om hulle onbetrokke lidmate weer in die kerk te kry.

Sinoniem:
• afsydig
• apaties
• asosiaal
• klinies
• koel
• onbesorg
• onpartydig
• onpersoonlik

Antoniem:
• betrokke

Afgelei:
• onbetrokkenes
• onbetrokkenheid

Vertaling:
Engels: uninvolved, uncommitted
Nederlands: niet betrokken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsydigheid
Volgende onderwerp: opgeskote
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 20:47:19 UTC 2025