| afsydigheid [boodskap #148649] |
Wo., 16 Julie 2025 10:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24165 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afsydigheid
Afbreking: af•sy•dig•heid
Samestelling: afsydig + -heid
Selfstandige naamwoord: afsydigheid
Meervoud: afsydighede
Betekenis:
• Die toestand of mate van afsydig (onbetrokke, eenkant, apart) wees.
Gebruik:
• Die skugter meisie werk hard om haar kokon van afsydigheid en vrees vir die lewe af te skud.
Sinoniem:
• apartheid
• eenkantheid
• kilheid
• onbetrokkenheid
Antoniem:
• betrokkenheid
Vertaling:
Engels: aloofness, detachment, indifference
Nederlands: afzijdigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|