Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staalwol
staalwol [boodskap #148644] Di., 15 Julie 2025 18:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24288
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
staalwol
Afbreking: staal•wol
Samestelling: staal + wol


Selfstandige naamwoord: staalwol
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Skuurmiddel van fyn staaldraadjies.

Gebruik:
• Die potte is só aangebrand, jy sal dit met staalwol moet skuur.

Sinoniem:
• skuurwol

Vertaling:
Engels: steel wool
Nederlands: staalwol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skuurmiddel
Volgende onderwerp: soutsuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 11 23:41:54 UTC 2026