Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goudwier
goudwier [boodskap #148641] Di., 15 Julie 2025 13:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
goudwier
Afbreking: goud•wier
Samestelling: goud + wier


Selfstandige naamwoord: goudwier
Meervoud: goudwiere

Betekenis:
• 'n Eensellige wier in die klas Chrysophyceae.

Gebruik:
• Die goudwiere word van die groenwiere onderskei deurdat hulle sweephare het en geelbruin van kleur is.

Sinoniem:
• goudalge

Vertaling:
Engels: golden algae
Nederlands: goudwier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorstewe
Volgende onderwerp: maagsuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 22:00:51 UTC 2025