| voorstewe [boodskap #148640] |
Di., 15 Julie 2025 12:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorstewe
Afbreking: voor•ste•we
Samestelling: voor + stewe
Selfstandige naamwoord: voorstewe
Meervoud: voorstewenes
Betekenis:
• Die voorkant van 'n skip, boot of skuit.
• Die voorkant van iets.
Gebruik:
• Groot ysblokke skuur rakelings by die skip se voorstewe verby.
• Die vrou het 'n goed bedeelde voorstewe.
Sinoniem:
• boeg
Antoniem:
• agterstewe
Vertaling:
Engels: forestem; forepart
Nederlands: voorsteven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|