| dool [boodskap #148630] |
Ma., 14 Julie 2025 12:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24208 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dool
Afbreking: dool
Werkwoord: dool
Verlede tyd: het gedool
Betekenis:
• Om doelloos of rigtingloos rond te loop.
Gebruik:
• Verlore spoke dool hier deur die verlate strate.
Spreekwoord:
• As die herder dwaal, dool die skape. [As leiers faal, weet die volgelinge nie wat om te doen nie.]
Sinoniem:
• dwaal
• swerf
Afgelei:
• doolgang
• doolhof
• doolweg
• omdool
• ronddool
Vertaling:
Engels: to wander, roam
Nederlands: dolen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|