Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vandisierys
vandisierys [boodskap #148629] Ma., 14 Julie 2025 10:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24208
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vandisierys
Afbreking: van•di•sie•rys
Samestelling: vandisie + rys


Selfstandige naamwoord: vandisierys
Meervoud:

Betekenis:
• Rys met speserye soos borrie of saffraan wat dit 'n geel kleur gee, dikwels ook met rosyne daarin.

Gebruik:
• Die maalvleis word saam met vandisierys bedien.

Sinoniem:
• begrafnisrys
• borrierys
• geelrys

Vertaling:
Engels: yellow rice
Nederlands: gele rijst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roeper
Volgende onderwerp: dool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 18:40:58 UTC 2025