| roeper [boodskap #148628] |
Ma., 14 Julie 2025 09:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24208 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
roeper
Afbreking: roe•per
Samestelling: roep + -er
Selfstandige naamwoord: roeper
Meervoud: roepers
Verkleinwoord: roepertjie
Meervoud van verkleining: roepertjies
Betekenis:
• Iemand wat iets uitroep (uitskree) of iemand nader roep.
• Toestel waarmee geroep word.
Gebruik:
• Die mense het die roeper stilgemaak, maar Jesus het hom nader geroep.
• Jagters wat jakkalse skiet gebruik dikwels elektroniese roepers om die diere nader te roep.
Hiponiem:
• afroeper
• aanroeper
• gebedsroeper
• omroeper
• oproeper
• saamroeper
• sameroeper
• skeepsroeper
Afgelei:
• uitroepery
Vertaling:
Engels: one who calls, shouter
Nederlands: roeper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|